Miskien is dit tyd dat mense soos jy wat kwansuis so oorweldig is deur die dade van ander bietjie jou oe oopmaak en om jou kyk.
Daar is nog n lang pad vir die grootste gedeelte van die mensdom om te stap om te kan se dat ons opgestaan het en nie meer in grotte hoort nie.Die grootste gedeelte van die mense is al net so lank op hierdie planeet soos die sogenaamde bevoordeeldes wat hulself opgetel en hulself uit die nebil opgehef het.
Nou kom mense soos jy, wat om een of ander rede duidelik in die guns van die arme drommels wat kwansuis so verdruk is deur ander dat hulle nog steeds op die begin streep staan en wag vir iemand om hulle te beweeg, en lig enkele gevalle uit waar die sogenaamde bevoordeeldes die ander te na gekom het terwyl daar in jou land daagliks die omgekeerde gebeur.
Deur net die een kant te veroordeel is verkeerd niemand in hierdie wereld het al die antwoorde nie.Die westerse wereld is besig om vir homself n gat te grawe met sy oordrewenheid insake die sogenaamde b...